'Politici moet ook ondersoek word'

Loading player...
Vrystaatse DA-wetgewerlid, Roy Jankielsohn, sê hulle verwelkom die ondersoek na die Vrede-melkery en politici moet saam met amptenare en Guptas hierby ingesluit word.
24 Jan 2018 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min