'Daar is geld in Ankole-vleis'

Loading player...
Ons gesels met die wildboer Nico Lerm oor die Ankole-beeste wat hy deel gemaak het van sy boerdery en oor sy spesiale teelbul, Ramaphosa.
24 Jan 2018 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min