'Ace is gewaarsku, maar het die Vrede-projek bly steun'

Loading player...
Uittredende Vrystaatse premier, Ace Magashule, het ondanks vrae en waarskuwings voortgegaan met sy steun aan die omstrede Vrede-melkery, sê die Vrystaatse DA-wetgewerlid, Roy Jankielsohn.
29 Jan 2018 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min