'G'n wildborrel gaan bars nie'

Loading player...
Die Goudveldse wildboer, Johan Serfontein, gesels met Pieter Möller oor die stand van sake in die wildbedryf en die heersende landboutoestande.
29 Jan 2018 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min