NviroTek bekom Wynland-laboratorium

Loading player...
Ons gesels met die uitvoerende hoof van Suidwes Landbou se NviroTek-laboratorium, Dailena Pienaar, oor die meerderheidsaandeel wat hulle in die Wynland-laboratorium bekom het.
30 Jan 2018 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min