NW kry 'n skool vir veldwagters

Loading player...
Ons gesels met die landboudepartement in Noordwes se Tsholofelo Dintwe oor die provinsie se nuwe wildlewe-akademie vir die opleiding van veldwagters en -gidse.
31 Jan 2018 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min