17:30 Sport - 13 Februarie 2018

Loading player...
Die Sentrale Universiteit van Tegnologie Ixias is verheug ná hul eerste sege van hul 2018 Varsitybeker-veldtog nadat hulle gisteraand vir die Madibaz getroef het. Die Ixias het die span van Port Elizabeth naelskraaps met 38-37 geklop in slegs hul tweede Varsitybeker-sege ooit.

Suid-Afrika het vanmiddag die loot gewen en vir Indië gevra om eerste te kolf in die vyfde Internasionale Eendagwedstryd wat by St Georges Park in Port Elizabeth beslis word. Die enigste verandering aan die span is die insluiting van die draaibalbouler, Tabraiz Shamzi, wat die beseerde, veelsydige Chris Morris vervang.

Krieket Suid-Afrika het die Proteas se groep spelers vir die T20 Internasionale reeks teen Indië aangewys wat Sondag begin. Die Warriors-kolwer, Christiaan Jonker, die Titans-paar van die naatbouler, Junior Dala, en die paaltjiewagter Heinrich Klaasen is die enigste nuwe gesigte in die groep vir die reeks van drie wedstryde.
13 Feb 2018 10AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Philip Snyman - Winning the New York 7s

The Springbok Sevens team beat Fiji to secure the gold medal in New York and clinch the overall Sevens World Series title after winning their third tournament in a row. In a pulsating final at Sports Illustrated Stadium in the Big Apple, the Blitzboks edged Fiji 10–7. The Pacific Islanders…
16 Mar 2AM 2 min

David Brits - New York 7's and making it three in a row

The Blitzboks are targeting a third successive title on the Sevens World Series when they take to the field in New York this weekend. South Africa head into the tournament brimming with confidence after back-to-back triumphs at the Perth Sevens in Australia and the Vancouver Sevens in Canada. Former Toyota…
13 Mar 1AM 3 min