Boere moet wette vir water en die omgewing ken

Loading player...
Pieter Möller gesels met die landbou-ekonoom Frikkie Maré, van die Universiteit van die Vrystaat, oor die wetgewing vir watergebruik.
22 Feb 2018 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min