Kyk, dié boer plant onderbroeke

Loading player...
Before Dawn met Gerben van Niekerk: WR van der Merwe van die Just Plain Drive Show op OFM het met 'n Skotse boer gesels wat uhm..., wel... onderbroeke op sy plaas begrawe om te toets vir grondvrugbaarheid. Volgens hom werk die onderbroektoets soos 'n bom.
23 Feb 2018 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min