17:30 Sport - 26 Februarie 2018

Loading player...
‘n Amptelike aankondiging oor die vertrek van die Toyota Cheetahs-kaptein en Springbok-senter, Francois Venter, word later vandeesweek verwag. Venter het ‘n kontrak met die Engelse klub, Worcester Warriors, gesluit.

Die Universiteit van die Vrystaat Shimlas het die tweede plek op die Varsitybeker-punteleer in hul visier wanneer hulle vir die Universiteit van Johannesburg in Bloemfontein pak. Die Shimlas is tans derde, maar die naasbestes, Wits, spook sake uit teen die pasaangeërs, Maties.

Australië verwag ‘n strawwe en opwindende toetsreeks wanneer hulle vandeesweek die Proteas in Suid-Afrika pak. Die span van Doer Onder kom na Suid-Afrika met hoë verwagtinge ná hulle 4-1 oorwinning in die reeks om die As oor Engeland, terwyl die Proteas die terugkeer na vyfdag-krieket verwelkom ná die onlangse internasionale eendag- en T20-reeksnederlae teen Indië.
26 Feb 2018 10AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Philip Snyman - Winning the New York 7s

The Springbok Sevens team beat Fiji to secure the gold medal in New York and clinch the overall Sevens World Series title after winning their third tournament in a row. In a pulsating final at Sports Illustrated Stadium in the Big Apple, the Blitzboks edged Fiji 10–7. The Pacific Islanders…
16 Mar 2AM 2 min

David Brits - New York 7's and making it three in a row

The Blitzboks are targeting a third successive title on the Sevens World Series when they take to the field in New York this weekend. South Africa head into the tournament brimming with confidence after back-to-back triumphs at the Perth Sevens in Australia and the Vancouver Sevens in Canada. Former Toyota…
13 Mar 1AM 3 min