Verskeie kwessies sal op Aldam-wildskool bespreek word

Loading player...
Leeujag, bontebokboerdery en die probleme rondom die buffelprotokol sal alles op 14 en 15 Maart by die eerste Aldam-wildskool in die Vrystaat bespreek word, sê die buffelboer en mede-aanbieder van die skool, Francoais Schutte.
27 Feb 2018 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min