'Dit gaan goed met die Land Bank'

Loading player...
Benny van Rooy, finansiële hoof van die Land Bank, gesels met Dirk Kok oor twee groot, buitlandse lenings wat dié bank gekry het en oor die stand van sake by die bank. Dit gaan goed met die Land Bank, sê hy.
27 Feb 2018 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min