Waarde moet nader aan die plaashek toegevoeg word

Loading player...
Die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, gesels in sy Donderdag-praatjie oor die boer se plek in die waardeketting.
1 Mar 2018 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min