'Dis nog nie die span wat pres. Cyril wil hê nie'

Loading player...
Before Dawn met Gerben van Niekerk: Graan SA se uitvoerende hoof, Jannie de Villiers, gesels met Dirk Kok oor die politieke veranderings en pres. Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet.
2 Mar 2018 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min