'Ons het nou goeie reëns gehad'

Loading player...
Die Ottosdalse leierboer, Paul du Plessis, gesels met Pieter Möller oor boerderysake en die Ottosdal-vriendskapskou en bewaringslandboukongres op 13 en 14 Maart.
5 Mar 2018 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min