'Onthou jou kan water vir die Wes-Kaap se mense'

Loading player...
Graan SA en weldoeners skenk duisende liters water vir mense in die Wes-Kaap. Jannie de Villiers vra boere moet almal minstens een 5 l-kan saambring kongres toe.
5 Mar 2018 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min