Peritum Agri wil fokus op toekomsgerigte opleiding

Loading player...
Before Dawn met Gerben van Niekerk: Die landbou-opleidingsgroep Batho Phele het 'n nuwe baadjie aangetrek en gaan as die Peritum Agri Institute toekomsgerigte landbou-onderrig aanbied.
13 Mar 2018 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min