Landbougeskiedenis in Reitz gemaak

Loading player...
Before Dawn met Gerben van Niekerk: Landbouweekblad en die Riemland-studiegroep maak geskiedenis met die grootste herlewingslandboukonferensie wat nog in die land gehou is. Ons gesels op die konferensie met Hendrik Smith, Graan SA se koördineerder vir bewaringslandbou.
20 Mar 2018 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min