17:30 Sport - 29 March 2018

Loading player...
Die voormalige Australiese krieketkaptein, Steve Smith, het tydens sy perskonferensie met sy aankoms in Sydney vandag in trane uitgebars.
Dié krieketspeler, asook David Warner, is 12 maande lank uit plaaslike en internasionale krieket geskors vir hul betrokkenheid by die balpeutery-skandaal tydens die derde toets teen Suid-Afrika op Nuweland.

Die Toyota Cheetahs moet die meeste van hul tuisveldvoordeel gebruik maak tydens die volgende twee rondtes van die Guinness Pro14. Die Cheetahs is tans vyf punte voor die Cardiff Blues en ses punte agter Munster voor die opkomende uitkloprondtes.

Die Free State Stars-breier, Luc Eymael, sal nie vir Saterdag se Nedbankbeker-kwarteindstryd teen Ubuntu Cape Town by die Athlone-stadion beskikbaar wees nie. Die Belgiese afrigter is vir vier wedstryde geskors weens sy onderonsie met AmaZulu se Davies Phiri verlede maand.
29 Mar 2018 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Philip Snyman - Winning the New York 7s

The Springbok Sevens team beat Fiji to secure the gold medal in New York and clinch the overall Sevens World Series title after winning their third tournament in a row. In a pulsating final at Sports Illustrated Stadium in the Big Apple, the Blitzboks edged Fiji 10–7. The Pacific Islanders…
16 Mar 2AM 2 min

David Brits - New York 7's and making it three in a row

The Blitzboks are targeting a third successive title on the Sevens World Series when they take to the field in New York this weekend. South Africa head into the tournament brimming with confidence after back-to-back triumphs at the Perth Sevens in Australia and the Vancouver Sevens in Canada. Former Toyota…
13 Mar 1AM 3 min