17:30 Sport - 17 April 2018

Loading player...
Die Tafel Lager Griekwas is slaggereed om hulle seisoen af te skop wanneer hulle die naweek die Haaie se XV-tal pak in die eerste rondte van die SuperSport Rugby-uitdaagreeks. Verlede seisoen se naaswenners beoog om vanjaar een stap verder te gaan.

Suid-Afrika se beste veldwerkers nog, Jonty Rhodes en Herchelle Gibbs, is van die voormalige internasionale spelers wat hulde gebring het aan die wyle “Vader van veldwerk”, Colin Bland.

Saterdag se Nedbankbeker halfeindstryd tussen Free State Stars en Kaizer Chiefs kan meer vir die Ea Lla Koto-breir, Luc Eymael, beteken as net ‘n plek in die eindtryd. Dit word berig dat die Chiefs se breier, Steve Khompela, se kontrak met die span aan die einde van die seisoen nie hernu sal word nie. Eymael word reeds met die pos by die Soweto-reuse verbind.
17 Apr 2018 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Philip Snyman - Winning the New York 7s

The Springbok Sevens team beat Fiji to secure the gold medal in New York and clinch the overall Sevens World Series title after winning their third tournament in a row. In a pulsating final at Sports Illustrated Stadium in the Big Apple, the Blitzboks edged Fiji 10–7. The Pacific Islanders…
16 Mar 2AM 2 min

David Brits - New York 7's and making it three in a row

The Blitzboks are targeting a third successive title on the Sevens World Series when they take to the field in New York this weekend. South Africa head into the tournament brimming with confidence after back-to-back triumphs at the Perth Sevens in Australia and the Vancouver Sevens in Canada. Former Toyota…
13 Mar 1AM 3 min