17:30 Sport - 20 April 2018

Loading player...
Die Tafel Lager Griekwas in opgewonde oor die nuwe wisselende-plaasvervangers reël wat tydens die die Super Sport-Uitdaagreeks wat môre begin, in werking sal tree.

Dit is die naweek die Nedbankbeker halfeindrondte, en vir Kaizer Chiefs is daar geen druk vir die uitklopwedstryd nie. Die Amakhosi pak dit in form Free State Stars in Durban tydens die eertste halfeintryd en hul visier is op die beker.

Die 68-jarige Arsene Wenger het bevestig dat hy die Noord-Londen se Englese Premierskap-span, Arsenal aan die einde van die seisoen sal verlaat. Wegner was die hoofafrigter van die Engelse sokkerreuse vir die afgelope 22 jaar nadat hy by die span aan die einde van die 1995/96 seisoen aangesluit het.
20 Apr 2018 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Philip Snyman - Winning the New York 7s

The Springbok Sevens team beat Fiji to secure the gold medal in New York and clinch the overall Sevens World Series title after winning their third tournament in a row. In a pulsating final at Sports Illustrated Stadium in the Big Apple, the Blitzboks edged Fiji 10–7. The Pacific Islanders…
16 Mar 2AM 2 min

David Brits - New York 7's and making it three in a row

The Blitzboks are targeting a third successive title on the Sevens World Series when they take to the field in New York this weekend. South Africa head into the tournament brimming with confidence after back-to-back triumphs at the Perth Sevens in Australia and the Vancouver Sevens in Canada. Former Toyota…
13 Mar 1AM 3 min