17:30 Sport 9 Mei 2018

Loading player...
Die Toyota Cheetahs het ‘n groot begeerte om in die winsgewende Europese Beker in die nie te verre toekoms te kompeteer. Die span van Bloemfontein het in hul debuutseisoen die uitkloprondtes van die Guinness Pro14 bereik en is ernstige aanspraakmakers om in die wêreld se rykste rugbykompetisie gespeel.

Die Proteas se vrouekrieketspan het ‘n reeks seges oor Bangladesh beklink met ‘n 9 paalitjie slagting van die besoekers op die Diamond Oval in Kimberley. Die Tiere het eerste geklof tydens die derde internasionale eedagwedstryd en is vir ‘n skamele 71 lopies uitgeboul.

Hennie Otto was heel tevrede met sy eerste rondte van die Royal Swazi Ope, wat vandag by die Swazi Spa-buiteklub afgeslaan het.
9 May 2018 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Philip Snyman - Winning the New York 7s

The Springbok Sevens team beat Fiji to secure the gold medal in New York and clinch the overall Sevens World Series title after winning their third tournament in a row. In a pulsating final at Sports Illustrated Stadium in the Big Apple, the Blitzboks edged Fiji 10–7. The Pacific Islanders…
16 Mar 2AM 2 min

David Brits - New York 7's and making it three in a row

The Blitzboks are targeting a third successive title on the Sevens World Series when they take to the field in New York this weekend. South Africa head into the tournament brimming with confidence after back-to-back triumphs at the Perth Sevens in Australia and the Vancouver Sevens in Canada. Former Toyota…
13 Mar 1AM 3 min