#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Noordheuwel

--:--
GROOTfm 90.5 het by Hoërskool Noordheuwel gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Dr. Jac Fourie gesels asook die Hoofleiers - Rikus Bester & Stefanie Viviers. Die kunstenaar vir die oggend - Willem Botha het ook kom chat. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik en ons het met Nico Kruger van Laser Adventures ook gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast! Dan was daar so klein verrassing toe Willie Kasselman 'n liedjie vir ons "lewendig" op lug gedoen het!
3 Aug 2018 Afrikaans South Africa Kids & Family · TV & Film

Other recent episodes

SKOOL MET DIE GROOTSTE GEES - Laerskool Monumentpark

Op Vrydagoggend, 6 Maart 2020 sit die blinkoog-Monnies reeds om 06:45 tjoepstil op die pawiljoene – gereed om teen 07:00 hulle #GROOTgees met ons te deel. Die oggend word afgeskop met die belangrikste gees, die Heilige Gees en elke Monnie sing uit volle bors saam: “Jesus, die sterke leeu van…
6 Mar 2020 9 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Danie Malan

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Danie Malan 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Die reën het hulle verseker nie gestop nie! Hier is hoe…
10 Mar 2016 15 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Constantiapark

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Constantiapark 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by CP! Hier is hoe dit gegaan het.
18 Feb 2016 13 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Wierdapark

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole se gees en hartklop toets! Ons het ook by Laerskool Wierdapark 'n draai gaan maak om te kyk hoe die gees daar loop, en hier is hoe dit daar gegaan het! Lekker Wieries!
3 Mar 2016 14 min

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Monumentpark

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Monumentpark 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Die reën het hulle verseker nie gestop nie! Hier is hoe dit…
17 Mar 2016 20 min