Pulane Nel-Sekepe gesels met Irene-Louise van Wyk oor haar nuwe treffer wat sy aanpak saam met Early B: Biri Boem Boem Wat beteken die naam? Hoe het dit gebeur dat sy en Early B weer saam werk? Wat is haar rede vir musiek maak? Dit is alles vrae wat Irene-Louise…
Pulane Nel-Sekepe gesels met Bennie Zaayman, Nampo Park Bestuurder, oor die opkomende Nampo Alfa 2026. Hul gesels lekker oor alles wat die mense daar kan verwag hierdie jaar, en hoekom dit vir hul belangrik is om dit 'n werklike naweek uitstappie vir die hele gesin wil maak.
Andre Young, Kleinhandel Bestuurder gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hoekom Beefmaster Factory Shop so uniek is. En hy leer ons meer oor alles waarna jy moet kyk as jy vleis kies vir 'n braai.
Pulane Nel-Sekepe gesels met Andre Young, Kleinhandel Bestuurder by die Beefmaster Factory Shop in Kimberley. Hul praat oor wat alles vandag daar gebeur, en waarom Beefmaster die geleentheid aanbied.
Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.