22 Oct Joshua Brown van Planetshakers gesels met Derek Wolf op 100.5FM oor die nuwe album 'Heaven On Earth'.

Hulle toer deur die wêreld en hulle bedien mense in aanbidding en lofsang. Die album is in drie lande opgeneem. Derek het met Joshua Brown gesels en gevra oor The Kingdom Conference.
Loading player...