8 Nov Steve Hofmeyr praat oor foute wanneer jy jonk is met Ontbytspan op 100.5FM

Hy tree op 7 Nov 2018 in Nelspruit op en gesels prontuit met die ontbytspan oor foute waaruit hy ook geleer het, hy beplan 'n flashmob vir Nelspruit en gesels oor sy nuwe country album vir die Desember 2018 seisoen. Dis sy laaste vertoning in die SKREE toer en hy sluit dit in die Laeveld af #TrotsLaeveld
Loading player...