Nuwe ondersteuning vir opkomende boere

Loading player...
Ons berig oor nuwe ondersteuning vir opkomende boere en hoe finansiering vir hierdie boere gedoen kan word. Ons het ook nuus oor Agri SA wat op die Minimumloonkommissie dien.
30 Apr 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min