Die bekende politikus, Theo Venter praat met Pieter Moller

Loading player...
Die bekende politikus, Theo Venter, gee sy mening oor ‘n interessante byeenkoms wat hy in die week bygewoon het met President Ramaphosa as spreker. Reguit vrae is aan die President gevra oor die land se ekonomie en hoe dit weer positief gemaak kan word. Hy het ook sy mening oor grond en grondhervorming gegee.
30 Apr 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min