Ons gesels met Jacobus le Roux van BKB

Loading player...
Ons gesels met Jacobus le Roux, Hoofbestuurder: Korporatiewe Bemarking en Openbare Betrekkinge van BKB oor die organisasie se betrokkenheid by Bloemskou. Hy verduidelik ook allerlei interessante feite rondom BKB se 100-jarige vieringe
1 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min