Pieter Moller praat met Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom en senior dosent aan die UV, verduidelik vandag die term, “perfekte storm”. Hy gee ook redes wat tans die perfekte storm in die veebedryf versaak.
1 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min