Weerverslag - 2 Mei 2019

Loading player...
Gerben van Niekerk praat met die Suid-Afrikaanse Weerdiens om uit te vind wat gebeur in die weer vandag.
1 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min