Pieter Moller praat met die President van Bloemskou

Loading player...
Die President van Bloemskou neem die afgelope week se aktiwiteite in oenskou. Coen van Tonder gesels ook besoekersgetalle, aantal diere wat gehuisves word en vertel ook van skaap- en beesrasse se uitstallings.
2 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min