Die Lewendehawe Registrerende Federasie (LRF) het in sy onlangse algemene jaarvergadering, belangrike besluite geneem

Loading player...
Die resultate en vordering wat die afgelope 3 jaar gemaak is, wys dat die akkuraatheid en teelwaardes vir bulle drasties gestyg het
5 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min