Die bekende merino-teler, Jacques Pienaar van Colesberg vertel van sy liefde vir perde met sleeptuie

Loading player...
Hy vertel van sy prestasie tydens die onlangse Bloemskou. Pienaar was voorheen Nasionale Skaapteller en Noordkaap Jongboer van die Jaar
5 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min