Besoekers geniet die gewilde Stroper-resies

Loading player...
Grootpan Studiegroep naby Lichtenburg, het die afgelope naweek die baie gewilde Stroper-resies aangebied. Besoekers het van regoor SA gekom om te sien watter vervaardiger vanjaar as wenner gaan uittree.
5 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min