President van SA Stamboek vertel van die Prestasie Toetsmetings

Loading player...
Die President van SA Stamboek, Freddie Wasserfall, vertel van die Prestasie Toetsmetings en Elite toekennings wat verlede week tydens ‘n gala-aand gemaak is. Hy vertel van die besonderse toekenningsaand en die prestasies wat behaal is
6 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min