Peter Milton kyk vandag na die jongste vleisprys

Loading player...
Vleiskenner, Peter Milton kyk vandag na die jongste vleispryse en –tendense. Milton praat ook oor die invloed van ryp om kuddes in stand te hou. Hy verduidelik ook die konsep van “back grounding”. Hy voorspel ook pryse sal weer herstel in November
6 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min