Andre Groenewald praat oor die belangrikheid van data vir landbouers

Loading player...
‘n Bekende in sosiale media-kringe, Andre Groenewald praat oor die belangrikheid van data vir landbouers. Hy beantwoord die vraag hoekom data belangrik is en gee perspektief daaroor. Hy gee verder ‘n toekomsvisie op 2050 wanneer die meeste kos ooit nodig gaan wees vir Afrika en hoe daarvoor gesorg kan word.
7 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min