UP befonds nuwe navorsing oor selfoontegnologie

Loading player...
Die Universiteit van Pretoria het nuwe navorsing oor selfoontegnologie befonds om die verhouding tussen leeus en mense te verbeter. Inligtings- en kommunikasietegnologie word benut wat die bewegings van leeus kan monitor.
7 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min