Theo Venter gee perspektief op vandag se verkiesing

Loading player...
Theo Venter, bekende politieke analis van die NWU Besigheidskool, gee perspektief op vandag se verkiesing. Hy voorspel hoe partye gaan vaar, hoekom daar ‘n moontlike afname in kiesersgetalle gaan wees en beantwoord selfs die vraag vir wie om te stem
7 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min