Safex Pryse - 8 Mei 2019

Loading player...
Die Safex pryse op OFM word moontlik gemaak deur Senwes. ‘n Landboumaatskappy met ‘n geintigreerde besigheidsbenadering, wat deel raak van jou besigheidoplossing. Senwes – breek nuwe grond.
7 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min