Prof Victor Wepener oor die vyfde Wereldkongres vir Risiko Ontwikkeling en Weerstandigheid

Loading player...
Ons doen verslag oor die vyfde Wereldkongres vir Risiko Ontwikkeling en Weerstandigheid in Kaapstad. Prof Victor Wepener verduidelik of Suid-Afrika ‘n krisis beleef of gaan beleef in die korttermyn. Hy vertel ook van belangrike navorsing wat gedoen word.
8 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min