Dr Frikkie Mare praat oor afronding van diere

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Vrystaatse Universiteit, praat oor afronding van diere in ‘n voerkraal en antwoord die vraag of dit ‘n goeie idee vir ‘n produsent is om sy eie voerkraal te begin. Hy gee ook die belangrikste oorwegings indien jy dit sou wou doen
8 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min