Nog 'n suksesvolle Graan SA Nampo Oesdag

Loading player...
'Graan SA het vanjaar weer daarin geslaag om 'n suksesvolle Nampo Oesdag vir die 53ste keer aan te bied. Toit Wessels bestuurder van die Oesdag sê hulle is dankbaar daarvoor. Bywoningsgetalle was goed ondanks verskei uitdagings soos ekonomiese druk en droogtetoestande wat die bedryf in die gesig gestaar het. Dit is veral die lugverkeer wat vanjaar goed gevloei het weens gunstige weerstoestande. Geen ernstige voorvalle het plaasgevind nie en uitstallers asook besoekers is tevrede. OFM het die oesdag verlede week bygewoon. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Wessels gepraat...
19 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min