Innoverende patente tydens Graan SA Nampo Oesdag

Loading player...
"Die spreekwoord lui ‘n boer maak ‘n plan, en die gewilde Boerepatentekompetisie, het weer vanjaar talle besoekers op Graan SA se Nampo Oesdag gelok om na die innoverende patente te kyk. Dié organiseerde van dié kompetisie, Piet Groenewald, sê daar was vanjaar weereens talle interessante inskrywings gewees. Hy het met OFM-nuus se Dane Beisheim gepraat...

"
19 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min