Boere plant nou koring noordwestelike Vrystaat

Loading player...
Boere in sekere gebiede in die Vrystaat gaan die komende winterseisoen hul toespits op koringaanplantings onder meer omdat hulle hoofsaaklik nie mielies weens die voortslepende droogte die seisoen kon aanplant nie. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA (GSA) sê verskeie boere in veral dié noordwestelike Vrystaat het nooit voorheen koring as wintergewas aangeplant nie, maar neem nou die stap, omdat grondvog weens laat reëns ook goed is. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met De Villiers gepraat
20 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min