Die platteland afhanklik van die landbougemeenskap, maar die regering en private sektor ook belangrik

Loading player...
Die platteland is in ‘n dramatiese ekonomiese- en infrastruktuur verval, onder meer aangedryf deur faktore wat wissel van verstedeliking tot klimaatsverandering ‘n Politieke ontleder aan die Noordwes-Universiteit (NWU), Theo Venter, sê Suid-Afrika is in ‘n enorme verstedelikingsproses met slegs 30% mense wat in die platteland bly. Dít teenoor 45% mense, wat sowat 25 jaar gelede, in die platteland gebly het.
20 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min