Sekretarisvoël Voël van die Jaar aangewys

Loading player...
Ons berig oor die sekretarisvoel wat as vanjaar se Voel van die Jaar aangewys is. Die sekretarisvoel se populasie toon ‘n drastiese afname in Afrika en kragdrade en heinings is twee van die redes, naas die agteruitgang van hul habitat, wat die grootste invloed op hul verminderde getalle het
20 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min