Ekonomiese vooruitskouings dui daarop dat die Suid-Afrikaanse ekonomie in die nabye toekoms positief daarna kan uitsien

Loading player...
Daarmee saam word daar nie ‘n styging in rentekoerse verwag nie. ‘n Senior landbouekonoom van Absa-Agribesigheid, Wessel Lemmer, meen daar is nou weer vertroue in die mark. Ondanks die positiewe ekonomiese voortuitsigte is die handelsoorlog tussen Amerika en China ‘n teerpunt en dit kan ‘n invloed op Suid-Afrika hê. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Lemmer gepraat…
21 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min