Internasionale en plaaslike oorsig oor graanproduksie

Loading player...
Die vooruitsigte vir die produksie van somergraangewasse, hoofsaaklik mielies, is beter as wat die verwagting was, maar ‘n ondergemiddelde oes word steeds verwag. Dit is volgens, Luan van der Walt, ‘n landbouekonoom van Graan SA, wat sê die verwagting was aanvanklik laag omdat produsente laat begin plant het weens droogtetoestande en hoë temperature. Hy sê die mees onlangse produksieskatting deur die Nasionale Oesskattingskomitee vir mielies is sowat 10,6 miljoen ton, wat steeds ondergemiddeld is, maar ‘n verbetering is op die aanvanklike skatting. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Van der Walt gepraat…
21 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min